Code | Faculty |
---|---|
06256982 | Fakulteit Teologie en Religie |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 180 |
Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
Prospective students may be required to do additional work/modules to enable them to reach the desired level of study.
- An honours degree in Biblical and Religious Studies; or
- An approved four-year bachelor’s degree as approved by the head of department.
Teaching or other experience in a relevant field will be taken into account.
Additional requirements:
Prospective students may be required to do additional work/modules to enable them to reach the desired level of study.
Modules to the value of 10 credits may be selected from any other faculty as substitute for one of the core modules.
Module-inhoud:
Die module behels om die student die wetenskaplike navorsingsproses (metodologie) aan te leer.
Module-inhoud:
Miniverhandeling rondom gekose tema moet ingedien word in samewerking met die departement waaruit die studietema gekies word. Die lengte daarvan moet tussen 7 000 en 10 000 woorde wees en onder toesig van studieleier geskryf word. Die studie behels die skolastiese en gevorderde navorsing op geselekteerde spesialisarea. Die beplanning, versameling van bronne asook die integrering van selfstandige nadenke en kennis van die studieonderwerp word verlang. Die gebruik van die rekenaar word veronderstel. Die aanvaarding van verantwoordelikheid vir navorsingsresultate asook die evaluering van persoonlike of groep se standpunte moet verreken word.
Module-inhoud:
In hierdie module word die teorie van Bybelse interpretasie bestudeer asook die praktiese toepassing daarvan ingeoefen.
Module-inhoud:
Die module bestudeer die beginsels van Bybelse argeologie. Studie van geselekteerde plekke en objekte van argeologiese belang in Bybellande word gedoen.
Module-inhoud:
Study of the principles of Biblical historiography as such and the study of the characteristics of historical texts in the Bible.
Module-inhoud:
Die module behels die studie van Judaïsme, Islam, Hindoeïsme, Boeddhisme en Afrika-godsdienste.
Module-inhoud:
In hierdie module word die beginsels van Bybeluitleg bestudeer. Praktiese oefening in die uitleg van geselekteerde tekste uit die Ou en Nuwe Testament word gedoen.
Module-inhoud:
Hierdie module behels die bestudering van teologieë van die Ou en Nuwe Testament.
Module-inhoud:
Study of the values and ethical institutions in the time of the Bible as well as practical application in the modern context .
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App