| Modulekode | VDS 354 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Module 1: Algemeneanatonomie en morfologie van bakterieë, viruses en swamme. Basiese voedingsbehoeftes van mikro-organismes en die invloed van omgewingsfatore op groei van microbes. Mikro-organismes as noodsaaklike komponenete van eksoefere: plant-, water-, en grond-ekosisteme. Voedselbederf, voedselvergiftiging en preservering van voedsel deur miro-organismes. Basiese beginsels van ontsmetting, steralisasie en beheer van microbes; tegnieke vir onderdrukking van microbe-groei; steralisasie deur gebruik te maak van hitte, bestraling, filtrasie, chemikalieë, vermindering van getalle. Module 2: voedselveiligheid vanuit n’n leinhandel, kommersiële en institusionele benadering. Veiligheids aspekte met betrekking tot voedsel en voedselpordukte. Beginsels van voedselveiligheid en voedsel hygiene,; aanvaarde vervaardigings-praktyke; HACCP en risiko analise; werknemer veiligheid, hygiene en veiligheid; Verbruikersregte en beskerming, beroepsgesondheid en veiligheid; gesondheis en voedsel wetgewing in Suid-Afrika. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Voedselwetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App