| Modulekode | TLR 420 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | ormulering en toepassing van teeltdoelwitte. Diere-aantekeningstelsels en internasionale riglyne vir evaluasie. Spesie-spesifieke teeltsisteme. Ekonomies belangrike eienskappe en die doeltreffendheid daarvan. Kruisteeltstelsels in vleisproduserende plaasdiere. Rasontwikkeling. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | TLR 411 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, Prakties tweeweekliks |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Vee- en Wildkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App