| Modulekode | OBG 111 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Inleiding tot die elemente en beginsels van ontwerp soos toegepas in die interieur en kledingontwerp en in voedselbereiding. Kleurteorieë. |
| Modulekrediete | 7.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Verbruikerswetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App