| Modulekode | GIS 310 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Gevorderde teorie en praktyk van geografiese inligtingstelsels, oorsig van die verskeidenheid van GIS-toepassings. Ontwikkeling en implementering van GIS toepassings. 'n Projek of opdragte van ten minste 64 beraamde leerure. |
| Modulekrediete | 22.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Voorvereistes | GGY 283 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Geografie, Geoinformatika en Meteorologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App