| Modulekode | CHM 215 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Organiese chemie. Chemiese eienskappe van organiese (insluitend aromatiese) verbindings. Funksionele groeptransformasie en sintese. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Voorvereistes | CHM 171 of CHM 172 en CHM 181 |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Chemie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App