Modulekode | TBW 171 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die doel van hierdie module is om: • kommunikasievaardighede, wat nodig is tydens die hantering van die pasiënt, vas te lê, en • begrip van die pasiënt se psigo-sosiale dimensies, wat die gesondheidsverwante gedrag en kliëntaanvraag kan beinvloed, te fasiliteer. |
Modulekrediete | 2.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 1 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Tandheelkundige Bestuurswetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App