| Modulekode | RAD 570 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Diagnostiese beelding 570 is 'n bywoningskursus wat gedurende die eerste semester van BChD V aangebied word. Die doel van die kursus is: - Om onderrig en formatiewe assessering van finale jaar studente se kliniese en diagnostiese vaardighede in Diagnostiese beelding te formaliseer. - Om studente se selfvertroue in kliniese aspekte van Diagnostiese beelding te ontwikkel. - Om radiografiese dienslewering deur senior (5de jaar) studente te verseker terwyl 4de jaar studente in opleiding is. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | TBW 470,ODO 470,MFP 470,PDL 470,ORD 470,OFC 470,PTK 470,GAP 470,TMZ 470,RAD 470 |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 1 besprekingsklas per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Mondpatologie en Mondbiologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App