| Modulekode | ORD 171 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Die module sal die mondhigiënestudent bemagtig om beperkte ontwikkelings- en strukturele abnormaliteite van die groeiende en volwasse dentokraniofasiale strukture te herken en te verwys. Dit sal voorts ook kennis en vaardighede verskaf sodat ortodonsie-prosedures eie aan die mondhigiëneberoep beoefen kan word. Hierdie module bestaan slegs uit lesings. |
| Modulekrediete | 9.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Ortodonsie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App