Modulekode | OCX 303 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die studie van die normale ontwikkeling en die effek van swak gesondheid en gestemdhede in die areas van spel, skool/opvoeding. Die wetenskap en toepassing van die beginsels van arbeidsterapie om deelname aan betekenisvolle aktiwiteit te bevorder, met die inagneming van persoonlike en omgewingskontekste. Dit sluit die patologie, oorsake, kliniese beeld en prognose van geselekteerde toestande in. |
Modulekrediete | 19.00 |
Programme | |
Voorvereistes | FSG 251, FSG 252, FSG 261, FSG 262, OCX 200, OTX 212, OTX 211, RPD 200, OTX 221, OTX 222 |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 besprekingsklas per week, 1 ander per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App