Modulekode | GNK 127 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die bio-psigososiale benadering tot gesondheidsorg; pasiënte binne hul gesins- en gemeenskapsverband, die rol van sielkunde in die generalis se werk; hoe pasiënte by hul siekte aanpas en met spanning saamleef; die gesondheidsorgstelsel in landelike Suid- Afrika; gesondheidsbevordering en -voorligting; die gebruik van elektroniese databasisse. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 6 lesings per week, 15 praktiese sessies per week, 5 seminare per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Gesondheidswetenskappe: Dekaanskantoor |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App