Modulekode | DNP 354 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | N.B.: DNP 354 moet voltooi word vóór DNP 353. Primere kuratiewe verpleging vir algemene en ongekompliseerde siektetoestande. Algemene en ongekompliseerde gesondheidsprobleme verwant aan die kardiovaskulêre, respiratoriese, spysvertering-, neurologiese, muskulo-skeletale en genito-urinêre stelsel, en infeksiesiektes van die baba- en kinderjare, volwassenheid en die bejaarde. Klagtes in verband met die oë. Muskulo-skeletale pyn/disfunksie en nie-traumatiese been/gewrigspyn. Toepaslike beramingsvaardighede. Toegepaste mensvoeding. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | NUR 251,NUR 252,NUR 253,NUR 254,DNP 251,DNP 252,DNP 253,DNP 254,NPE 261,NPE 262 |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App