Modulekode | DNP 352 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Omvattende gemeenskapsverpleging. Perspektiewe en benaderings tot omvattende verpleegsorg en ondersteuning van gemeenskappe. Toepaslike statutêre beheer oor primêre gesondheidsorg (PGS) - praktyke in Suid-Afika. Toepaslike beramingsvaardighede. Seksueel-oordraagbare infeksies en oordraagbare siektes. Terapeutiese ondersteuning van die gemeenskap. Rehabilitatiewe ondersteuning van behoeftige gemeenskappe. Klem word gelê op die fasilitering en ondersteuning van selfsorg met betrekking tot fisieke, psigiese en omgewingsgesondheid en -welsyn. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | NUR 251,NUR 252,NUR 253,NUR 254,DNP 251,DNP 252,DNP 253,DNP 254,NPE 261,NPE 262 |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App