| Modulekode | EOM 871 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module is ? inleiding van die verskillende tipes epidemiologiese studie-ontwerpe wat toegepas word in die ondersoek van die verband tussen omgewingsfaktore en gesondheid. Afgesien van die klassieke epidemiologiese studie-ontwerpe (deursnee-, geval-kontrole en kohortontwerpe wat in HME 874 bekendgestel is), word ander studie-ontwerpe soos die tyd-reeks, geval-oorkruising, paneel, geografiese, genetiese en molekulêre studie-ontwerpe ook bekendgestel en bespreek. Die statistiese tegnieke wat toegepas word in die tyd-reeks, geval-oorkruising, paneel, geografiese, genetiese en molekulêre studie-ontwerpe word bespreek, asook die nagevolge wat ewekansige en sistematiese foute in die blootstelling/gesondheid bepalings kan hê op die epidemiologiese verbandhoudings; dus is 'n basiese biostatistiek-woordeskat (bekendgestel in BOS 874) ? voorvereiste. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Skool Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App