| Modulekode | SOR 420 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | a) Die omvang en funksies van sosiale sekerheid b) Ouderdomstoelae en versekering c) Beserings aan diens en werkloosheidsversekering d) Siekte, ongeskiktheid en gesondsheidsorg e) Kinder en gesinsonderhoud |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Handelsreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App