Modulekode | ONR 420 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB (a) Inleiding tot die aard en rol van onderwysreg (b) Die fundamentele reg op onderwys en ander grondwetlike beginsels relevant in die onderwys (c) Sekere besondere regte van studente, leerders, ouers en opvoeders (d) Basiese regsbeginsels van onderwysbestuur in openbare skole (e) Basiese regsbeginsels by tersiêre onderwys (f) Ander tersaaklike dele van die onderwysreg |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App