Modulekode | MRG 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB (a) Inleiding: algemene beginsels van plaaslike regering (b) Die transformasie van plaaslike regering (c) Die status en doelstellings van, en uitdagings vir plaaslike regering (d) Regsaard en verpligtinge van munisipaliteite (e) Samewerkende regering (f) Nuwe institusionele modelle vir plaaslike regering (g) Afbakening van jurisdiksies van plaaslike regerings (h) Samestelling en verkiesing van plaaslike regeringstrukture (i) Die rol van tradisionele leiers binne plaaslike regering (j) Magte en bevoegdhede (k) Politieke strukture (l) Munisipale dienste en ander funksionele aktiwiteite (m) Menslike hulpbronne en arbeidsregtelike kwessies (n) Munisipale finansies en fiskale bestuur (o) Ontwikkeling, beplanning en unieke plaaslike regeringsaangeleenthede |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Publiekreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App