Modulekode | KID 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB (a) Die status van kinders in die Suid-Afrikaanse reg (b) Die grondwetlike beskerming van kinders (c) Algemene beginsels van die Children’s Act 38 of 2005 (d) Ouerlike verantwoordelikhede en regte (e) Kinderhowe (f) Aanneming en alternatiewe sorg (g) Internasionale dokumente met betrekking tot kinderregte (h) Internasionale aanneming en ontvoering (i) Kinders en die strafregstelsel |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App