| Modulekode | GHR 420 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | *Vir LLB (a) Inleiding tot die grond- en grondhervormingsreg (b) Capita selecta uit beleidsdokumente, asook grondwetlike en ander statutêre maatreëls ten aansien van grondbenutting en -hervormingsreg (c) Relevante aspekte van die reg insake aktevervaardiging |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Publiekreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App