| Modulekode | IDT 802 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | (a) Basiese werking van die BTW-wet (b) Uitsetbelasting (c) Insetbelasting (d) Vrygestelde lewerings (e) BTW-vrye lewerings (f) Aanpassings vir verandering in gebruik (g) Beswaar en appèlprosedure onder die BTW-wet |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Handelsreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App