| Modulekode | LAT 310 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Latynse literatuurstudie, Romeinse geskiedenis en mitologie/godsdiens ‘n Seleksie uit Latynse letterkunde, verteenwoordigend van sowel prosa as poësie. Regs- en patristiese tekste kan ook ingesluit word. Latynse taalkunde. Romeinse geskiedenis. Grieks-Romeinse mitologie en godsdiens. Romeinse geskiedenis. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | LAT 210, LAT 220 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Moderne Europese Tale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App