| Modulekode | GRK 210 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Griekse tekste – sintaksis Basiese sintaktiese teorie en toepassing op geselekteerde Griekse tekste. Griekse prosa – teksanalise Basiese teorie van volledige teksanalise en toepassing daarvan op geselekteerde NT- prosatekste. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Teologie en Religie |
| Voorvereistes | GRK 110, GRK 120 |
| Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Moderne Europese Tale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App