| Modulekode | GRK 120 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Griekse grammatika (3) Verdere studie van die werkwoord- en naamwoordsisteme van Hellenistiese Grieks: medium- en passiefvorme, die derde verbuiging, en analise van saamgestelde sinne. Passasies uit die Nuwe Testament vorm steeds die basis van die student se praktiese akademiese geletterdheidsoefeninge. Griekse tekste: Lees en verstaan Lees geselekteerde tekste uit die NT en/of Apostoliese Vaders, met klem op woordontledings, basiese vertaling, gebruik van basiese hulpmiddels (woordeboek, vertalings). Evaluering sluit ook vertaling van onvoorbereide leesstukke uit die betrokke korpusse in. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Teologie en Religie |
| Voorvereistes | GRK 110 |
| Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Moderne Europese Tale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App