| Modulekode | AFR 358 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Kwartaalmodule aangebied oor 14 weke Versorging van Afrikaanse tekste met betrekking tot korrekte taal- en leestekengebruik, feitelike korrektheid, bibliografiese versorging, teksstruktuur en skryf vir verskillende teikengroepe. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Module word in Afrikaans aangebied |
| Departement | Afrikatale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App