| Modulekode | VKK 751 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Die module ondersoek die invloedrykste tekste en teoretiese raamwerke in die ontwikkeling van die veld van kultuurstudie, visuele kultuur, asook die "nuwe kuns-geskiedenis". Tekste van toonaangewende teoretici in die veld sal bestudeer word. Alle temas sal waar moontlik aan die hand van die Suid-Afrikaanse konteks behandel word. |
| Modulekrediete | 40.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Aanbeveel: VKK 311 & VKK 321 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Visuele Kunste |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App