Modulekode | TTS 751 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Akademiese skryfwerk en basiese navorsingsmetodologie vir taalstudente, insluitende beplanning van tydsraamwerk, analise en interpretasie van ‘n navorsingsonderwerp, gebruik van primêre en sekondêre bronne, organisering van inligting en navorsingsresultate in samehangende en logiese geheel. Tegniese en etiese aspekte van navorsing word ook aangespreek. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | een individuele konsultasie elke twee weke |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Eenheid vir Akademiese Geletterdheid |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App