Modulekode | STL 751 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Dieptestudie en evaluasie van die metateoretiese en teoretiese grondslae van moderne politiek. Die klem val op die idees en teorieë wat vormend is van politiek in die hedendaagse wêreld, sowel as op die vraagstukke en veranderinge in die samelewing wat bestaande politieke teorieë op die proef stel. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App