Modulekode | SLK 806 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Departementele keuring - slegs vir MA: Voorligtingsielkunde. Hierdie module fokus op die afneem, merk en interpretasie van sielkundige assesseringstegnieke in verskeie kontekste. Die skryf van 'n verslag met betrekking tot die resultate wat verkry is deur middel van 'n assessering, geniet ook aandag. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DS (MA Voorligtingsielkunde) |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App