Jaarboeke

Vrede, konflik en mediasie 752


 
Modulekode PTO 752
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die teorie en praktyk van vredesendings en politieke konflik met spesifieke verwysing na die klassifikasie, oorsake, ontwikkeling, manifestasies, bestuur en gevolge van politieke konflik. Klem word veral geplaas op die verskillende fasette van vredesendings en politieke konflikbestuur, soos konflikvermyding, -voorkoming, -skikking en -resolusie, asook op die proses van bedinging, onderhandeling en (derdeparty)-mediasie. ’n Ontleding van geselekteerde gevallestudies word gedoen met spesifieke verwysing na mediasie in gewelddadige konflikte in Afrika.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Politieke Wetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences