Modulekode | PTO 751 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die module fokus op politieke sisteme in Afrika, die posisie en rol van Afrika in die internasionale sisteem en aspekte van regionalisme en regionalisering. ’n Ontleding en analise word gemaak van belangrike vraagstukke, uitdagings, tendense en transformasies wat betref die plaaslike politiek en die regionale en internasionale verhoudinge van Afrikastate, insluitend pan-Afkrikanisme. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App