Modulekode | MBK 712 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Gevorderde terapeutiese rekreasie dien as uitbreiding van die voorgraadse module “terapeutiese rekreasie”. Die module spreek die teorie, sowel as die praktyk aan wat betref die waarde van rekreasie vir die gestremde en bejaarde. Die module se hooftema is “Facilitation Techniques in Therapeutic Recreation”. |
Modulekrediete | 27.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App