| Modulekode | LEX 751 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | 'n Algemene inleding tot die teorie en praktyk van leksikografie. Die samestelling van eentalige en tweetalige papier- en elektroniese woordeboeke. Spesifieke aandage aan die makro- en mikrostrukture van hierdie woordeboeke. Op makrostruktuurvlak word die aandage bepaal by die voor- en agterwerk asook die sentrale teks van woordeboeke. Op mikrostruktuurvlak is die fokus op verskillende datatipes, veral ekwivalensieverhoudinge in tweetalige woordeboeke en betekenisomskrywing in eentalige woordeboeke. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Afrikatale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App