Jaarboeke

Huidige kwessies in argeologie 753


 
Modulekode AGL 753
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module dek ’n verskeidenheid kontemporêre kwessies in argeologie wat wissel van die opkoms van sosiale kompleksiteit en staatstelsels in Suider-Afrika, tot die begrip van materiaal- kultuur in die argeologiese rekord. Die module-inhoud is bedoel om dinamies te wees, en kontemporêre tendense en ontluikende kwessies te weerspieël, terwyl dit in die kernnavorsings-temas en spesialiteite van die Department geanker is.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes AGL 751
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Antropologie en Argeologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences