Modulekode | AFT 751 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Telematies Die onderskeid tussen die terme "Afrikatale" en "Bantoetale". Oorsig van die verskillende klassifikasies van die tale van Afrika, die Bantoetale en die Suidoostelike Bantoetale. Die verspreiding van hierdie tale. Oorsig van die verskillende teorieë tov die moontlike oorsprong van veral die Bantoetale. Kenmerkende eienskappe van die Bantoetale. Oorsig van die taalsituasie in Suid-Afrika. Medium van onderrig: Engels, Afrikatale. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels en Afrikatale aangebied |
Departement | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App