Jaarboeke

Program: PhD Kreatiewe Skryfkuns

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01264619 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Minimum duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Prof WD Burger
[email protected]
+27 (0)124206469

Toelatingsvereistes

  • 'n Goedgekeurde magistergraad.
  • Keuring van studente vind plaas.
  • 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis voor registrasie.

Addisionele vereistes

’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis voor registrasie.

Minimum krediete: 360

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Doktorale proefskrif bestaande uit verlengde, onafhanklike navorsingsverslag wat bydrae lewer tot die akademiese debat in/oor kreatiewe skryfkuns. ’n Studieleier word aangewys om die student by te staan in die keuse van die onderwerp en die aanbieding van ’n navorsingsvoorstel voor registrasie.

    Sien meer

Minimum krediete: 360

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Doktorale proefskrif bestaande uit verlengde, onafhanklike navorsingsverslag wat bydrae lewer tot die akademiese debat in/oor kreatiewe skryfkuns. ’n Studieleier word aangewys om die student by te staan in die keuse van die onderwerp en die aanbieding van ’n navorsingsvoorstel voor registrasie.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences