Jaarboeke

Wiskundige statistiek 143


 
Modulekode WST 143
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

Probability and inference:
Probability theory and theoretical distributions for continuous random variables (Uniform, Normal and t). Sampling distributions (means and proportions). Estimation theory and hypothesis testing of sampling averages and proportions (one- and two-sample cases).
Optimisation techniques with economic applications:
Applications of differentiation in statistic and economic related problems. Integration. Applications of integration in statistic and economic related problems. Systems of equations in equilibrium. The area under a curve and applications of definite integrals in Statistics and Economics. Report writing and presentation. Identification, use, evaluation and interpretation of statistical computer packages and statistical techniques.

Modulekrediete 8.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes BSc- en BCom numeriese-stroomstudente: WST 133 en WTW 133 en moet gelyktydig saam met WTW 143 geneem word.
Kontaktyd 4 lesings per week, 1 praktiese sessies per week, 2 tutoriale per week, Funderingskursus
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Statistiek
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences