| Modulekode | KOB 995 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Module-inhoud | Die gewig van die navorsingskomponent (proefskrif en konsepartikel vir publikasie) dra 100% by tot die totale vereistes vir die graad. Alle voorgeskrewe modules dien as voorvereiste vir afhandeling van die proefskrif. |
| Modulekrediete | 360.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Afdeling Kommunikasiebestuur |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App