| Modulekode | JMO 204 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Om studente ‘n algemene oorsig van musiekgeskiedenis en stylperiodes te gee. Die inhoud bevat klankproduksie van verskeie musiekinstrumente en die kenmerke van musiekstyle (Westerse kunsmusiek, inheemse Afrika-musiek en popuêre style). |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App