| Modulekode | JMD 305 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Teoretiese begronding en beginsels wat spesifiek van toepassing is op die gebied van Besigheidstudies onderrig in Suid-Afrika; Beste praktyke, instruksionele ontwerp, assessering, en reflektiewe praktyk in Besigheidstudies onderwys.
|
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 1 lesing per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Onderwysbestuur en -beleidstudies |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App