Modulekode | VAT 410 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Afrika Tale Onderrig is ‘n unieke spesialiseering wat die spesifieke taal op beide huis taal, eerste additionele taal en tweede additionele taal bied en behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes. |
Kontaktyd | 60 lesings per jaar, 12 tutoriale per jaar |
Onderrigtaal | Module word in Engels en Afrikatale aangebied |
Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App