Modulekode | SPH 417 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | SPH 417 mik om studente onderwysers voorteberei om hulle leerlinge te inspireer, fasineer en uit te daag om betrokke te raak en hulself te verstaan, ontdek en verantwoordelikheid te neem vir die natuurlike wêreld en die vaardighede van observasie en toetsing te bekom. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes. |
Kontaktyd | 12 tutoriale per jaar, 60 lesings per jaar |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App