| Modulekode | ODH 874 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Leerondersteuning in Suid-Afrika: kontekstualisering. Die leerder en leerondersteuning, inklusiewe onderwys. Leerondersteuning op mikrovlak. Groepwerk. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Opvoedkundige Sielkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App