| Modulekode | PNB 400 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Bywoning van en deelname aan nywerheidsbesoeke gedurende die jaar, ingesluit ‘n tiendag-mynboutoer aan die einde van die eerste semester. Indiening van verslae en take soos voorgeskryf. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | PNB 300, Slegs finaliste |
| Kontaktyd | 3 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Mynbou-ingenieurswese |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App