| Modulekode | ZEN 353 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Die wetenskaplike benadering; eienskappe van die gemeenskap; die gemeenskap as 'n superorganisme; gemeenskapsveranderinge; kompetisie as 'n bepalende faktor van gemeenskapstruktuur; versteuring as 'n bepaler van gemeenskapstruktuur; gemeenskapstabiliteit; makro-ekologiese patrone en meganismes. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 4 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Dierkunde en Entomologie |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App