| Modulekode | TLR 411 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Komponente van diereprestasie. Bronne van variasie, bevolkingsparameters en die beraming daarvan. Inleiding tot matriksalgebra vir toepassing in diereteelt. Seleksie-indeks teorie. Statistiese modelle vir teeltwaardebepaling. Toepassing van beraamde teeltwaardes en voorvereistes vir akkuraatheid. Teling en seleksie vir reproduksie en groei. Beginsels van QTLs. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | TLR 320 en gelyktydig register vir GVK 420, PVK420, KVK420 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Vee- en Wildkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App