| Modulekode | PGW 400 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Basiese begingsels van die wetenskaplike proses. Literatuur- en artikelevaluering. Voorbereiding van manuskripte en voordrag van seminare. Basiese opleiding in die gebruik van visuele hulpmiddele, ens. in praatjies. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Plant- en Grondwetenskappe |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App