| Modulekode | FST 353 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Lesings: Massa- en energiebalans. Hitte-oordragteorie: stroming, geleiding en straling. Energie vir voedselprosessering. Vloei van vloeistowwe en reologie. Eenheidsprosesse: hantering van materiaal, skoonmaak, sortering, gradering, skil, disintegrasie, skeiding (bv. membraantegnologie), pomping, vermenging en vorming, verhitting, konsentrering, droging, ekstrusie, verkoeling, bevriesing. Tutoriale/praktika: Berekenings van massa-energie-balanse, psigometrie, verkoeling en bevriesing. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | FST 260 of TDH |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Voedselwetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App