| Modulekode | PGW 704 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Basiese proefontwerp. Meet en beheer van eksperimentele fout. Faktoriaal proewe en interaksies. Analise van variasie (ANOVA) en data vertolking. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Plant- en Grondwetenskappe |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App