| Modulekode | OMS 881 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Beginsels in omgewingsverandering: geomorfologie en omgewingsverandering, klimaatsverandering, omgewingsverandering en die impak daarvan op menslike bewoning, die menslike impak op omgewingsverandering, kontemporêre navorsing in omgewingsverandering. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Geografie, Geoinf en Meteor |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App