Modulekode | ENS 811 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | *Verwys asseblief na die Engelse weergawe van die Modulekatalogus vir die inhoud van hierdie module. Hierdie module fokus op die interaksie tussen sosiale en omgewingsdinamika. Dit dek aspekte van sosiale struktuur, kultuur, politiek, opvoeding, migrasie, produksie, stadsvorming, demografie en sosiale instellings en hul effek op die omgewing. Die materiaal sluit ook in die gevolg van impakte soos omgewingsverandering wat op hul beurt weer die samelewing beïnvloed. Die ontleding van komplekse verwantskappe tussen die samelewing en die omgewing, koppelinge tussen die samelewing en omgewing en sinergistiese effekte tussen hierdie verskynsels. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Geografie, Geoinf en Meteor |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App